Select Page

Franse Briewe: Pos Uit Provence – Marita Van der Vyver

R48.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 2008, Sagteband – Biografies- 186 pp.
Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het?
Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog ‘n keer oor haar drumpel.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780624046677

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist