Select Page

Gee jou kind selfvertroue – James Dobson

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, Christelike Uitgewersmaatskappy, 2007, Sagteband – Ouerskap – 219pp.

Ons kinders is te midde van ‘n vertroueskrisis!
Vanaf die oomblik dat hulle die wêreld betree, is kinders onderworpe aan ‘n waardestelsel wat respek en agting vir slegs ‘n paar uitgesoekte behou. Diegene wat nie aan die samelewing se standaarde voldoen nie – hoofsaaklik op die gebied van skoonheid en intelligensie – moet leer om gevoelens van ontoereikendheid en minderwaardigheid te hanteer.

Oor die afgelope vyf-en-twintig jaar het meer as ‘n miljoen ouers en onderwysers baat gevind by Dr. James Dobson se insiggewende raad in die hierdie klassieke werk.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9781770003248

In stock