Geheim van die Reënwoud – Pieter Pieterse
R30.00
Sold by: Human BookstoreVoordat Kleinsaag in die reënwoud opgedaag het, het ou Sagarias alleen in sy grashut diep in die woud op die stukkie niemansland langs die spoorlyn gewoon. Hy glo as jy niks het nie, kan jy ook niks verloor nie. Dan bring die man wat Maria van hom af weggeneem het, haar kind vir hom. Sy kleinkind. Dit is egter nie net Saag wat sy intrek by ou Sagarias neem nie, maar ook Lekoya, die bosvarkbeertjie, Spook, Bokkie en die nagaap. Stientjie van die bosboustasie neem ook haar intrek – in Saag se hart. Sal daar genoeg plek vir almal wees?
Book Condition:
Very Good
ISBN:
9780798627559
In stock