Geheime wapen – Joe Craig

R38.00

Toestand: Goed.
Eerste Afrikaanse uitgawe, LAPA, 2007, Sagteband – Jeugroman – 199pp.

Sesde aksiebelaaide avontuur vir Jimmy Coates – deels seun, deels wapen, heeltemal dodelik…

Jimmy Coates lyk soos ‘n gewone seun, maar hy is nie. Hy is geneties gemanipuleer om te groei tot die perfekte regeringsmoordenaar. Spoed, krag en dodelike instink – dit is alles in die bloed. Hy moet veg om nie dood te maak nie, terwyl sy regering veg om hom dood te maak.

Jimmy se land word aangeval. Sy liggaam is vergiftig. Met die uitloop van tyd, ontdek hy wat sommige mense vir mag sal doen – en wat hy moet doen om hulle te keer .

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799340013

In stock