Geknelde Land (Skooluitgawe) – FA Venter

R59.00

Toestand : Goed.
Sewende Uitgawe, Tafelberg, 1963 – Roman – 328pp.

Hoe gebeur dit dat ‘n hele gevestigde gemeenskap sy tentpenne uitruk en die wildernis intrek?
In Geknelde land gee F. A. Venter ‘n diep-menslike antwoord op die en ook op baie ander vrae oor die Groot Trek.

Dit is die verhaal van die Dreyer-gesin van Grensplaas en vertel van die ontberings en terugslae wat die boeregesin moes verduur voor hulle uiteindelik ook besluit om te trek.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,