Select Page

Geraamtes dra nie klere nie — Jan Vermeulen

R35.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Tiende druk, Tafelberg, 2012, Sagteband met omslag in plastiek – Jeugroman – 128pp. ISBN 9780624039273.

Sanlam Prize for Youth Literature: gold (2000)
M.E.R. Prize for Youth Literature (2000)
Scheepers Prize for Youth Literature (2001)
ATKV Children’s Book Award (2002)

Claudette Minnaar se pa, wat ‘n kaptein in die polisie was, moet eersdaags voor die Waarheidskommissie verskyn. Die Minnaars se tuinier, John-John Mgwegwe, het twaalf jaar gelede verdwyn, en nou beweer Minnaar se oudkollegas dat hy teenoor hulle erken het dat hy John-John vermoor en in sy tuin begrawe het.

Maar daar is ook iemand anders wat agter Mgwegwe se graf aan is: die man wat die dreigbrief geskryf het omdat hy wil weet waar “die ystervroutjies” begrawe is. Die brief beland in Claudette se hande, en deur ‘n sameloop van omstandighede word sy, haar vriendin en ‘n skoolmaat, Thobela, betrek by gebeure wat buite hulle beheer eskaleer tot ‘n skokkende klimaks.

* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780624039273

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geraamtes dra nie klere nie — Jan Vermeulen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *