-
Simply Entertaining – Elsa van der Nest
R58.00 Add to basket -
Death on the Rive Nord – Adrian Magson
R39.00 Add to basket -
James Joyce’s Ulysses: A Study – Stuart Gilbert
R30.00 Add to basket -
101 Puddings with Flair – Lynn Bedford Hall
R75.00 Add to basket -
30 Nagte in Amsterdam: ‘n roman – Etienne Van Heerden
R58.00 Add to basket -
Boegoe vannie liefde: Griekwahooglied – Hans Du Plessis
R38.00 Add to basket
Gesinstyd met God – Louise Viljoen
R65.00
Toestand: Baie Goed.
Eerste uitgawe, LAPA, 2022, Groot-formaat Sagteband – Geestelike Waardes – 255 pp. SOOS NUUT.
Hóé dien ’n hedendaagse gesin God? Watter maniere is daar om gesinstyd met God opwindend te maak, om lofsang en aanbidding ’n fees te maak en om saam uit te reik na ander op maniere wat lekker én lewensveranderend is? Hoe inisieer ’n enkelouer dit? Of hoe motiveer jy dit wanneer jou huweliksmaat nie daarvoor te vinde is nie? Hoe doen jy dit wanneer jy tieners én kleuters in die huis het? En hoe doen jy dit sodat hulle dit wéér wil doen uit eie vrye wil?
Met hierdie boek wil Louise Viljoen gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien. Sy gesels oor die uitdagings wat gesinne ondervind, soos bv. die gebrek aan Bybelkennis en tyd asook die druk onder portuurgroepe. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende aktiwiteite voor vir die hele gesin. Daarna volg 52 oordenkings wat gesinne weekliks kan deurwerk. Geniet die heerlike reis om as gesin by Hom in te trek. Kom ons laat gesinstyd met God herleef.
In stock