-
Breaking Story: The South African Press – Gordon Jackson
R78.00 Add to basket -
Ode to Joy – Shifra Horn
R48.00 Add to basket -
Kosmosvelde – Berna van Coppenhagen
R35.00 Add to basket -
Die Eilanders – Roy Harding
R55.00 Add to basket -
Mortal Stakes (A Spenser Mystery) – Robert B Parker
R35.00 Add to basket -
The Great Singers: From the Dawn of Opera to Our Own Time – Henry Pleasants
R55.00 Add to basket
Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur: Band 2 – JC Kannemeyer
R55.00
Toestand: Goed
Eerste uitgawe, Academica, 1983, Hardeband omslag in plastiek – Africana – 574pp.
“Op 15 September 1983 is Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur 2 in die Hotel Sunnyside Park bekendgestel, en meer nog as in die geval van deel 1 het die radio, televisie en pers die geleentheid gedek. Ena Jansen (Vaderland, 6 Februarie 1984) het gesê dat die twee bande saam ’n “magnum opus” voltooi, terwyl André P Brink (Rapport, 18 September 1983) dit ’n “monumentale stuk werk” noem. Dit was, net soos die eerste deel, op die kortlys vir die Louis Luyt-prys vir 1983.”
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
2021-01-04
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0868741752
In stock