-
Geliefde leesgoed – Madeleine van Bilijon
R50.00 Add to basket -
The Oresteia – Aeschylus
R45.00 Add to basket -
Openbaringe en Johannes – Tinus van Niekerk
R50.00 Add to basket -
As Die Reier Noord Vlieg: Kronieke van Onder-Drostersberg – WA_De Klerk
R39.00 Add to basket -
Desiree – Annemarie Selinko
R50.00 Add to basket -
Die Lig van Sy nabyheid – Anne Graham Lotz
R70.00 Add to basket
Goedheid en Guns: Agter my swirlkous – Jenna-Leigh February
R48.00
Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Lux Verbi, 2014, Sagteband – Geestelik – 176pp.
Jenna-Leigh gebruik haar lewensverhaal van swaarkry en sukses om te wys hoe God haar en ons almal steeds dra met sy goedheid en guns. Sy wil vroue inspireer om God te volg en Hom te verheerlik deur die eerlike en openhartige oopgooi van haar eie lewe.
Sy vertel haar merkwaardige verhaal van ‘n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag, tot die suksesvolle nuusleser op eNuus.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780796319111
Out of stock