Select Page

Goëlfabriek — Leon van Nierop

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 2001, Sagteband – Jeug-Roman – 288pp. ISBN 9780624040392.

Maryke Lombard word oornag ‘n beroemde sepiester. En sy hoef nie eers toneel te speel nie. Sy moet net haarself wees … Dié nuwe sepie Towerspel is die meesterplan van Zander Rautenbach. Hy bepaal die wel en wee van elk van sy karakters.

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780624040392

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: