-
Geliefde leesgoed – Madeleine van Bilijon
R50.00 Add to basket -
The Memoirs of a Survivor – Doris Lessing
R160.00 Add to basket -
Foxtrot van die vleiseters – Eben Venter
R58.00 Add to basket -
Die Man met die Alibi: ‘n moord-komedie – Bartho Smit
R35.00 Add to basket -
Veld Sketchbook Two – Jeff Huntly
R148.00 Add to basket -
Majority, 1931-1952: An Anthology of 21 Years of Publishing – Hamish Hamilton
R65.00 Add to basket
Hallo Charles: Spiekeries Gesels – Gerhard Viviers
R55.00
Toestand : Goed.
Tweede druk, J L Van Schaik, 1997, Sagteband – Biografies – 129pp.
Die sportkommentator Gerard Viviers “gesels” in hierdie boek met sy ou kollega Charles Fortune. Die kamma-gesprek gee ‘n intieme aanslag aan die vertelling.
In die 1960’s en ’70’s (tot met die koms van televisie in 1976) was Viviers by uitstek die stem van Afrikaanse sport: rugby, krieket en boks het in Afrikaanse huise geleef danksy sy entoesiastiese kommentaar. Deur sy soms eensydige oë het sport vir sy luisteraars geleef.
Die boek is sekerlik meer vir die sportentoesias bedoel as diegene wat in mediageskiedenis belangstel, maar tussen die anekdotes deur kan die leser tog bepaalde insigte kry oor die destydse Afrikaanse Diens (en die mense wat daar gewerk het).Maar Viviers was in die eerste en laaste plek ‘n sportkommentator. Daarvan getuig hierdie boek.
* Maand-einde hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Nou ook op WhatsApp ( https://chat.whatsapp.com/Br5wbNkYzvSEcZvwFs5imt )
& Instagram @pto_books_and_vinyl
In stock