Hanna – Rachelle Greeff

R20.00

Hanna is ‘n kleremaker, een wat eerder praat met mooi lappe as met woorde. Mettertyd ontdek sy stilbly het ‘n manier om mens van kop tot tone toe te spin.  Albei haar kinders swerf in die buiteland tog verbeel sy haar sy’t geleer om ook hierdie allengheid te besweer.

Wanneer haar lewe aan skerwe val soek sy skuiling in haar oupagrootjie se afgesonderde vuurtorings aan die Kaapse kus, en haar kinderjare in die Karoo.

Die bekroonde skrywer Rachelle Greeff verweef die donker geheimnisse van een vrou se swye met die geskiedenis van ‘n gekwelde land.  Hierdie boek is ‘n verhaal van hoop en heling.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624040909

In stock

Category: