Select Page

Hannes Van Der Merwe: argitek en skrywersvriend – JC Kannemeyer **GETEKEN**

R159.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Protea Boekhuis, 2006, Hardeband met omslag in plastiek – Biografies – 163pp. Geteken deur Hannes Van Der Merwe.

Met die “groot vyf” wolkekrabbers in die stadskern wysig Hannes van der Merwe saam met ander, in die jare sestig en sewentig, die luglyn van Kaapstad: die Naspers-gebou, die Cartwright-hoekgebou, die uitbreiding aan die kantore van die Kaaplandse Provinsiale Administrasie se gebou, die Suid-Afrikaanse Reserwebank en die Kaapstadse Burgersentrum (vandag die Unistad-hoofkantoor).

Maar Hannes van der Merwe is veel meer as bloot argitek. Hy was jare lank betrokke by die Kaaplandse Raad vir die Uitvoerende Kunste en die Raad van Trustees van die Suid-Afrikaanse Kunsmuseum en het selfs op sy dag ‘n bietjie toneel gespeel. Een van die boeiendste fasette van sy lewe is sy vriendskap met belangrike skrywers en joernaliste – Boerneef, D.J. Opperman, Piet Cillie en Izak de Villiers – waaroor daar in hierdie boek meer vertel word.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9781869191368

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist