Hans-die-skipper – DF Malherbe

R48.00

Toestand : Goed.
Negende druk, Nasionale Pers, 1937, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 295pp.
Een van Malherbe se beste en gewildste werke en ‘n hoogtepunt in D.F. Malherbe se skryfwerk. Dit is die verhaal van ‘n vader en sy seun wat nie dieselfde ideale deel nie, van die lewe in ‘n klein gemeenskap van vissermanne in ‘n kusdorpie in die Wes Kaap.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,