Select Page

Heinrich Egersdorfer: `n Outydse sketsboek – Eric Rosenthal

R130.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Nasionale Boekhandel, 1960, Hardeband – Africana – 142 pp.
Dit strek Suid-Afrikaners tot eer dat hulle die afgelope jare soveel belangstelling en trots getoon het in die vroeë kunstenaars van hul land – onder wie Thomas Bowler die ereplek beklee – die pryse van skilderye het hemelhoog gestyg en dat selfs reproduksie geniet toenemende gewildheid.
Tot dusver bly Heinrich Egersdörfer egter ‘n vreemde uitsondering. Alhoewel hy een van die mees amusante kunstenaars is wat ooit in ons midde geleef het, en hoewel die bekoring van sy werk ‘n openbaring vir die nuweling is, is hy nog relatief onbekend.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,