Select Page

Heita Kiewietan – Abrham Nel

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Baie Goed.
Eerste uitgawe, Genugtig! uitgewers, 2007, Sagteband – Novelle – 167 pp.
Heita Kiewietan is ‘n novelle oor die lewe van Kiewietan, ‘n Tswana-Afrikaner. Van sy grootwordjare tussen die witvrouens van die kerk tot waar hy later aangestel word as bestuurder van ‘n taverna. Dieselfde taverna waar sy vrou vermoor is.
Die verhaal word saamgevleg met ‘n hofsaak. Kiewietan word aangekla van die moord op honderd-en-twee mense.
Die verlies aan sy vrou en sy waardigheid sien nooit die verlies van hoop nie. Hierdie is ‘n Suid-Afrikaanse verhaal, maar veral ‘n Afrikaanse verhaal wat grense en kleure oorskry.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,