Select Page

Het van Verlangekraal — Leon van Nierop

R175.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, September 2024, Sagteband – Roman- 350pp. ISBN 9780624095538. SOOS NUUT.

Het Heiberg. Die weggooikind wat Verlangekraal se naam sou verewig. Sy het dit gewaag om in opstand te kom teen ’n rigiede skoolsisteem wat geen rebelsheid of individualiteit sou duld nie. Net meneer Doep het tussen haar en die verderflike skoolhoof meneer Erlank gestaan.

Hierdie geliefde en diep menslike verhaal wys vir die eerste keer Het Heiberg se kant van die saak. Wie in haar lewe saak gemaak het en wat in haar gedagtes omgegaan het. Dit vertel bowenal hoe sy oorleef het.

* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780624095538

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: