Hondsdol – Michael Green

R45.00

Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, LAPA, 2011, Sagteband – Roman – 135pp. SOOS NUUT.
Gracie is baie kwaad vir Ben, want hy is werkloos en het oenskynlik geen ambisie behalwe om net ‘n Kung-fu musiekproduksie te skryf nie. So kwaad is sy, dat sy vir ‘n ruk lank sonder Ben Jeffriesbaai toe gaan om weg te kom van hom af. Gracie is skaars weg, of tant Lien, hulle buurvrou, oortuig vir Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriers aan wie sy ‘n woonstel verhuur, dwelms verkoop. Ben willig in en dan is die gort gaar.
Dit is inderdaad gevaarlike en wrede misdadigers met wie hy en tant Lien se paaie kruis. Die bloed en koeels spat en dit raak ‘n hengse stryd om oorlewing vir die twee …

Book Condition:
Excellent
ISBN:
9780799349580

Out of stock