-
Die Berg van die Jong Manne – Jan Scannell
R29.00 Add to basket -
All bran vir die siel: 12 stappe vir ‘n geestelike detoks – Susan Coetzer
R40.00 Add to basket -
South Africa, the Wild Realms – Gerald Cubitt
R69.00 Add to basket -
Oom Pop gooi duim — Minnie Postma
R58.00 Add to basket -
Orchid Blue – Eoin McNamee
R40.00 Add to basket -
Great Love Stories of All Nations — Robert Lynd (Editor)
R59.00 Add to basket
Hoor! Hoor! Hansard : Honderd Jaar Debat 1910-2010 – At van Wyk
R55.00
Sold by: BoekhoerToestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe,Tafelberg, 2010 – Politiek – 251pp.
Suid-Afrika is by uitstek die land van die onvoorspelbare. Min mense sou kon dink dat agt jaar ná die verpletterende nederlaag van die Boere-republieke in die Anglo-Boereoorlog die Afrikaners as die politieke oorwinnaars die Unie van Suid-Afrika sou binnegaan.
Of dat die heeltemal wit parlement, wat op 31 Oktober 1910 die eerste keer vergader het, al hoe meer inklusief sou word, en ’n Hansard sou hê wat, ongeag die groot regimeverandering van 1994, deurlopend tot vandag sou verskyn. Of dat die parlement, wat die eerste 70 jaar van sy bestaan alles moontlik sou doen om die wit mense en wit belange te beveilig, die toneel sou word van die sluipmoord van ’n eerste minister.
Ewe onvoorspelbaar sowat 25 jaar terug, was dat daar teen 2010 geen bestek geneem sou word van ’n eeu se voortgesette groei en ontwikkeling van die ekonomie, infrastruktuur, lettere, kunste en sport nie.
Book Condition:
ISBN:
9780624048367
Out of stock