Hostis – Francois Bloemhof

R38.00

Toestand: Goed.
Eerste druk, Queillerie, 1998, Hardeband – Roman – 171 pp. CD nie ingesluit nie.

Tye verander … Mense nie.
Vicenza, 1586
Parys, 1664
Praag, 1823
Wêreldstede wat oënskynlik min ooreenkomste het. Tog is dit hiér waar hulle mekaar keer op keer raakloop.

Die reëls is eenvoudig: die drie sal elke keer ánders lyk. Net een van hulle sal die ander twee herken. En dié voorsprong sal tot daardie twee se ondergang lei.
Totdat hierdie uitgebreide reis uitloop op ‘n verhaal wat vir moderne lesers bekend is, maar bewys dat min dinge ooit is soos jy dit ken.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781874901914

In stock

Categories: ,