Select Page

Huis Genoot se Wenresepte Annette Human

R20.00

Sold by: Best Books

Hierdie boek is as ‘t ware deur die Huisgenoot-lesers en -leseresse self geskryf, want sonder die duisende der duisende resepte wat ons oor die hele land en selfs uit die buiteland van ons lesers ontvang het, sou jy nie nou Huisgenoot se wenresepte in jou hand gehad en hier gelees het nie. Baie dankie vir julle geesdriftige samewerking deur die jare. Ek het die resepte gehaal uit die kosrubrieke Wat kook ek vandag?, Gunsteling-resepte en Wenresepte, asook uit die weeklikse kosartikels. Dit was louter plesier om weer met die resepte te werk, maar nie so maklik om te besluit watter die lekkerste van die lekkeres is nie. Kon ons maar ‘n boek uitgee waarin almal se resepte verskyn!

Book Condition:
Fair
ISBN:
0798114010

In stock

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 21 × 16 × 1 cm

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huis Genoot se Wenresepte Annette Human”

Your email address will not be published. Required fields are marked *