Select Page

In die land van eenoor – Louise van Niekerk

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Eerste uitgawe, LAPA, 2004, Sagteband – Prosa – 190pp.

‘n Eerlike perspektief op hoe die skrywer die dowe kultuur beleef, en ontsluit vir die leser ‘n wereld vol lief en leed, humor en hartseer, teleurstelling en triomf.

Louise vertel in hierdie boek oor die lewens van dowe persone, deafies soos hul in die algemene spreektaal genoem word, asook haar betrokkenheid by DOWE TV. Heelwat inligting oor die wereld van ‘n dowe. Boek is geskryf in dagboek formaat met baie ekstras by …

Agterin die boek ingesluit is die Suid-Afrikaanse Gebaretaal alfabet.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780799332940

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist