Select Page

In Voetpad se Kloof – PH Nortje

R59.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Sesde Druk, Tafelberg, 1975, Hardeband met omslag in plastiek – Jeuglektuur – 177pp.
Mannetjies wys na die oorkantse hang van die dwarsspruit wat in Voetpad se kloof inloop. Haastig korrel Bertus deur die verkyker. En so sien Bertus de Wet, pas terug na sy militêre opleiding, weer Baviaanskloof se oorblywende bergsebras.
Aanvanklik steur hy hom nie veel aan die paar seldsame diere nie, want nie alleen is Ansie afsydig nie, maar op die plaas loop alles verkeerd. Daar is boonop ‘n bloeddorstige luiperd wat op een slag nege van Bertus se sybokke plattrek. Sy vete teen die luiperd neem in felheid toe omdat die luiperd ook die dood van twee bergsebras veroorsaak het. Oom Gaaf kommandeer die hele Sewefontein op vir ‘n luiperdjag. En daar in Voetpad se kloof kry Bertuis die geleenthed om wraak te neem… maar eindelik sou dit die bobbejane wees wat die laaste jag…

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

0624004732

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist