Jagseisoen – Francois Bloemhof

R30.00

Toestand : Goed.
Tweede druk, LAPA, 2009, Sagteband – Roman – 399pp. Potloot annotasies.

By Durbell Hoër het nog ‘n kind weggeraak. Niemand verstaan hoekom nie. Is dit ontvoering? Of moord? Gaan dit slegs oor geld, of het iemand iets teen die skool?
Dis die vraag wat Alma van der Pool van binne moet probeer oplos.

Maar hoe kan een mens speurder, vrou en enkelma wees en boonop leerkrag speel? En dit terwyl die spanning oplaai en gevaar om elke hoek skuil?

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799340136

In stock

Category: