Jan Blom pluk paddavere – Mari Grobler

R39.00

Toestand : Goed
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1990, Sagteband – Kinderboeke – 96pp.

Mari Grobler, skrywer, digter, beeldende kunstenaar en liriekskrywer. Grobler is veral bekend vir haar kinder- en jeugverhale wat in sewe ander tale, onder meer Engels, Sweeds, Noors, Deens, Xhosa en Zulu vertaal is.

Vir kleiner kinders skryf sy “Jan Blom pluk paddavere”, wat bestaan uit vyf verhaaltjies waarin ’n tuinier (Tamkoeloe) vir ’n jong seuntjie stories oor paddas, boomsoorte, krokodille, dassies en spinnekoppe vertel.

Book Condition:
Very_Good

In stock