-
A Year on a Cape Wine Estate: Entertaining at Hamilton Russell Vineyards – Olive Hamilton Russell
R85.00 Add to basket -
Fortune’s Rocks – Anita Shreve
R38.00 Add to basket -
Please Frog, Just One Sip! **SIGNED** – Piet Grobler
R68.00 Add to basket -
Making the World Work Better – Kevin Maney
R38.00 Add to basket -
Sailing Ships: A Pop-up Book – Ron Van Der Meer
R175.00 Add to basket -
Boobela and Worm, Ace Detectives – Joe Friedman
R35.00 Add to basket
Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke – Louis De Villiers
R59.00
Toestand : Goed.
Eerste druk, Queillerie, 2012, Groot-formaat Sagteband – Roman – 245pp.
Was daai ‘n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net na jy die sand uit jou oe gevee het? Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry? Is dit sleg om lekker te voel as jy ‘n vermeende verkragter se ******* met agt kilogram yster pap gemoker het?
Vir antwoorde op die en talle ander tergende vrae sal jy Louis de Villiers se adrenaliengedrewe, onthutsende debuutroman moet lees. Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: Die boek het ‘n skop soos ’n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers geskik nie . . .
In stock