Kaia vir die tye – Zahn De Bruyn

R48.00

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1983 – Digbundel – 47 pp.

” Zahn De Bruyn debuteer reeds op agtienjarige leeftyd met die bundel Kaia vir die tye. Hierin word veral die skoollewe en jeugdige gevoelens ontgin. Hoewel die beperkte lewensraamwerk uit die tematiek blyk, toon die bundel tog groot belofte met ‘n vars kyk op bekende dinge, beskryf met ‘n positiewe drif en die direktheid van onskuld.” – WIKI

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,