Select Page

Kalmte in die malle gejaag: Mindfulness vir besige mense – Johannes de Villiers, 2018 – Afrikaans

R50.00

Sold by: Bee's Books

Paperback, 287 pages

Name of previous owner written on title page, otherwise perfect condition

Jy wil asem skep en die mooi dinge raaksien. Maar soms raak die lewe dol en jy erg gestres. Bewustelikheid (mindfulness) en meditasie kan mens help om met nuwe oë na die wêreld te kyk. Johannes de Villiers vertel die stories van gewone mense wat geleer het hoe om beter interpersoonlike verhoudings te hê, ‘n positiewe bydrae tot die wêreld te maak, hul woede en stres beter te bestuur en die wonderskone in elke oomblik – ook die moeilikes – raak te sien. Dit kan ook jou storie wees.

 

Book Condition:

Excellent

ISBN:

978-0-7981-7588-3

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist