Select Page

Kanna Hy Ko Hystoe: ‘n Drama – Adam Small

R40.00

Sold by: Boekhoer
Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, Sewende druk, Tafelberg, 1989, Sagteband – Drama – 71pp.
Die lewensverhaal van Kanna word vertel in terugblikke, deur die karakters wat deel daarvan was. Kanna het huis toe gekom vir die begrafnis van sy grootmaak-ma, Makiet, nadat hy jare tevore ver weggevlug het van die ontstellende waarhede van sy samelewing en om n beter lewe te vind.
Die meeste van die karakters in die toneeldrama is reeds dood, maar besoek Kanna langs die graf, terwyl hy sy lewe, en ook hulle s’n, saam met hulle in oënskou neem. ‘n Hartroerende literêre werk!
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624013594

In stock

Category: