Select Page

Keerpunt – Jakes Gerwel

R30.00

Sold by: Boekhoer

Keerpunt — Linda Rode & Jakes Gerwel [Samestellers]
Toestand : Aanvaarbaar
Tweede druk, Kwela, 1996 – Kortverhale – 154pp. Kleeflint-merke. Name van vorige eienaars voorin. Potlood-aantekening by aantal stories.

‘n Versameling van 26 kortverhale deur bekende, sowel as Suid-Afrikaanse skrywers.
Met ‘n voorwoord deur prof. Jakes Gerwel van die Universiteit van Wes-Kaapland. Linda Rode het al vele versamelings byeengebring o.a. Stories Suid van die Son.

Book Condition:

Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,