Keith Kirsten gee raad: Antwoorde op al jou tuinvrae – Keith Kirsten

R49.00

Toestand: Goed.
Eerste druk, Human & Rousseau, 2001 , Groot-formaat Hardeband – Tuine – 164pp.

Of jy nou van nuuts af ‘n tuin wil vestig, ‘n ou, verwaarloosde tuin wil opknap, of sommer net raad wil he vir elke dag se tuinmaakprobleme, hierdie praktiese gids verskaf al die antwoorde! Keith beantwoord by die 200 kwelvrae oor onderwerpe soos: Tuinuitleg; tuingrond; organies tuinmaak; snoeiwerk; natuurlewe in die tuin; watertuine; plae en siektes; onkruid en indringerplante.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798141376

In stock