Select Page

Ken & Verstaan – Natuur- en Skeikunde – Studiegids – Graad 12

R90.00

Sold by: Platteland Thrift Store

Mik jy daarna om die beste in die klas te doen of raak jy angsbevange wanneer jy jou toetspunte of rapport huis toe neem? Met die Studiegids sal jy definitief jou uitslae verbeter!

Ervrare onderwysers en eksaminatore het saamgespan om hierdie wonderlike hulpmiddel te ontwikkel wat die volgende insluit:

  1. verduidelikings, uitgewerkte voorbeelde en oefeninge met hulle antwoorde vir elke kennisarea
  2. wenke oor hoe Natuur- en Skeikunde te bemeester en hoe om vir al die verskillende tipes formele assessering voor te berei
  3. aanvullende inligting oor wetenskapvaardighede, -reels en -gebruike
  4. voorbeeld-vraestelle en hulle antwoorde
  5. ‘n woordelys van wetenskapterme wat in Graad 12 Natuur- en Skeikunde gebruik word.

Hierdie Ken & Verstaan Studiegids is geskryf om jou te help om jou weg deur die inhoud van die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) vir Natuur- en Skeikunde te vind.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780521738231

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist