Select Page

Kennis Vir Die Jagter: Wenke, Feite, Inligting, Tegniek – Herman Jonker

R100.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Eerste Uitgawe, Adamastor Trust, 200, Sagteband – Jagters – 172pp. ISBN 9780620255462.

Hierdie nuttige handleiding is ‘n waardevolle bron van kennis vir die beginner sowel as die ervare Suid-Afrikaanse jagter. Onderwerpe word aangebied in ‘n verstaanbare trant en sal die leser help om te ontwikkel tot ‘n etiese en suksesvolle jagter wat ware vervulling vind in die roepstem van die jagveld.

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780620255462