-
Sale!
Keur 18 Ena Murray
Original price was: R200.00.R175.00Current price is: R175.00. Read more -
Sale!
Live to tell Lisa Gardner
Original price was: R150.00.R125.00Current price is: R125.00. Read more -
Sale!
Ghosts Morven Eldritch
Original price was: R60.00.R55.00Current price is: R55.00. Read more -
Sale!
The penquin book of Ghosts Westwood and Simpson
Original price was: R330.00.R290.00Current price is: R290.00. Read more -
Sale!
Comes a horseman Robert Liparulo
Original price was: R250.00.R230.00Current price is: R230.00. Read more -
Sale!
Boos en Bisar Chris Karsten
Original price was: R100.00.R80.00Current price is: R80.00. Read more
Keur 5 Schalkie van Wyk
Original price was: R80.00.R50.00Current price is: R50.00.
Sold by: Stella's booksAnderkant môre wag geluk: ‘n Vakansie op haar oom se wynplaas is net wat Nicky le Riche nodig het om van haar hartseer te vergeet en helderheid te kry oor dr Erich de Lange, wat al so lank met haar wil trou. Sy aanvaar ‘n pos as privaatverpleegster vir tant Monica Volkema en wanneer Reinder haar kom oplaai plaas toe, ontketen sy onwetend ‘n hele kettingreaksie van afguns, konkelary en misverstand. Lise Kirsten se geaardheid bring sonskyn aan al die inwoners van Heimat – almal behalwe die hovaardige en verwaande Herman Raubenheimer. Terwyl Lise die verpleegster vir tant Renate is, en Deidré se kameraad, is sy vir Herman niks meer as ‘n arm verpleegster wat haar suster se foute moet regmaak nie. Dis net oom Jopie wat sien dat die Son van liefde wil-wil deurbreek in hulle verhouding. In ‘n Bruid vir Eduard lyk Liesel Botha se toekoms rooskleurig wanneer Martin Eloff haar vir ‘n naweek Durban toe nooi. Maar gou kom sy agter dat hy minder edele bedoelings het. Gelukkig is daar ’n lang, donker vreemdeling daar wat tot haar redding sal kom – of gáán hy?
Book Condition:
ISBN:
139780624046363