Select Page

Klassieke Klere – Rene Bergh

R69.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Eerste Afrikaanse Uitgawe, Struik, 2000, Groot-formaat sagteband – Kleremakers – 144pp.

‘n Klassieke kledingstuk is iets wat jou dogter by jou leen en nie weer wil teruggee nie. Dit is stylvol en elegant en die ontwerp is terselfdertyd tydloos en modieus, met kleur, materiaal en snit van hoë gehalte. Inspirasie en praktiese leiding word hier aangebied vir alle kleremakers, met stap vir stap aanwysings en volkleurillustrasies.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781868724116

In stock