Select Page

Kleur van donkerte: verse 1942-1956 – Ernst Van Heerden

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1981, Hardeband met omslag in plastiek – Gedigte – 235pp.

“Ernst van Heerden (20 Maart 1916 – 30 September 1997) behoort tot die vooraanstaande Afrikaanse digters. Sy werk sluit vyftien digbundels, een epiese gedig, ‘n aantal opstelle, reisdagboeke en outobiografiese werke in.

Hoewel hy geen geheim gemaak het van sy seksuele oriëntasie nie, skryf hy eers in sy laaste bundels enkele gedigte met ‘n gay strekking. Gedigte oor liggaamlikheid en sportfigure maak van meet af aan ‘n belangrike deel van sy oeuvre uit, en in 1948 verwerf hy internasionale bekendheid met die toekenning van ‘n Olimpiese Spele-silwermedalje vir sy Ses gedigte [in die kunskompetisie].” – WIKI

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

0798111259

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: