Select Page

KOBRA – Deon Meyer – Afrikaans

R120.00

Sold by: Cloverdene books

Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering …Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby ‘n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en ‘n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780798165044

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: