Kokkewiet Kokkedoor – RK Belcher

R39.00

Toestand : Goed.
Eerste druk, Perskor, 1980, Groot-formaat Hardeband – Kinderverse – 36pp.
Die digter R.K. Belcher lewer ook verskeie baie geslaagde kinderversies en jeugpoësie wat in bundels soos “Kokkewiet en kokkedoor”gepubliseer word. Hy is ook vertaler en herberymer van verskeie van Dick Bruna se kleuterboeke met kleuterversies.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0628017812

In stock