Kolwyntjie – Madelie Human

R25.00

Toestand : Goed.
Tweede druk, LAPA, 2021, Sagteband – Romanza – 205pp.

Na byna tien jaar is Andrea terug in die land. ‘n Bekende Hollywoodaktrise. Thomas Coetzee se verraad toe haar pa haar oor hom landuit gestuur het, het sy nie vergeet nie. En hy het nog dieselfde streke.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799372182

In stock

Categories: ,