Koning Oidipus – Sophocles

R58.00

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, Eerste druk, Perskor, 1977, Sagteband – Drama – 94pp.

Die verhaal van die mitologiese koning, wat gedoem is om sy pa dood te maak en met sy ma te trou, vind al byna 2 500 jaar aanklank in die wêreldkultuur. Sophocles se beste toneelstuk, Koning Oidipus word beskou as die groot landmerk van Westerse drama.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0628004206

In stock

Categories: ,