Select Page

Kontrasepsie: Teorie En Praktyk – F Theron

R28.00

Sold by: Boekhoer

Kontrasepsie: Teorie En Praktyk — F. Theron, C.J.F. Grobler
Toestand : Goed.
Hersiene uitgawe, Van Schaik, 1990, Sagteband – Kontrasepsie – 147 pp.

Die skrywers kombineer teorie met praktyk om ‘n standaardnaslaanwerk oor voorbehoeding te produseer wat toeganklik en maklik leesbaar is, maar wat ook ‘n hoë akademiese standaard handhaaf. ‘n Uitstekende gids vir mediese studente en studenteverpleegkundiges sowel as die personeel van gesinsbeplanningsklinieke.

Book Condition:
Good

In stock