Kontrei — Kleinboer
R58.00
Sold by: BoekhoerToestand: Goed
Eerste uitgawe, PRAAG, 2003, Sagteband – Outobiografiese roman – 237pp. ISBN 9780958463546.
“Kontrei is ‘n belydenisroman. ‘n Outobiografiese vertelling van ‘n soekende ek wat aan sy tweelingbroer die storie vertel. ‘n Mens kan dit as ‘n parodiese antwoord lees op Hettie Smit se Sy kom met die sekelmaan: Maria/Marie se analise van onbeantwoorde liefde en haar verdrietige verliteraturing daarvan. In Kleinboer se roman gaan dit oor besoeke aan hoerhuise en die die soektog na die uigestelde O. Kleinboer is ‘n soort Henry Miller-figuur wat die fallus verheerlik en die leser blootstel aan die bestaan van die soekende, wandelende ek. Geplaas teen die moderne Johannesburg – Yeoville en Hillbrow – kom motorkapings, Vigs, die lewe in ‘n moderne stad, liefdeloosheid, geweld, en al die onsekerhede van ‘n grys bestaan na vore. Die romantitel is ironies, omdat dit ‘n soort plaas-idille wil oproep. Maar Kleinboer woon in die stad, ofskoon hy dikwels tuin maak en filosofeer oor die betonoerwoud waarbinne hy hom bevind en wat hom frustreer. Hy maak ook spelfoute in hoerhuise reg en gereelde lesers van Litnet se briewekolom sal die werklike skrywer se beheptheid met woorde alreeds ken..”
Book Condition:
ISBN:
9780958463546
In stock
-
A Treasury of World Antiques – Anthony Livesey
R150.00 Add to basket -
Harry Black: A Novel – David Walker
R55.00 Add to basket -
Brixton Beach – Roma Tearne
R28.00 Add to basket -
Java Man: How Two Geologists Changed the History of Human Evolution – Carl C Swisher, Garnis H Curtis, Roger Lewin
R39.00 Add to basket -
South African Despatches: Two Centuries of the Best in South African Journalism — Jennifer Crwys-Williams [Editor]
R58.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.