Select Page

Konvensie-Dagboek van sy Edelagbare FS Malan, 1908-1909 – Johann F Preller

R100.00

Sold by: Boekhoer

Die Konvensie-Dagboek van sy Edelagbare François Stephanus Malan, 1908-1909 — Johann F. Preller [Samesteller]
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Van Riebeeck-Vereniging, 1951, Groot-formaat Hardeband – Africana – 284pp. (VRS I No 32) Uitgegee en toegelig met inleiding en voetnote deur Johann F. Preller. Engelse vertaling deur A.J. de Villiers.
Hierdie konvensie het gelei tot die stigting van die Unie van Suid-Afrika en Malan se dagboek verskaf gedetailleerde aantekeninge spreker vir spreker, dag vir dag, van die verrigtinge.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Category: