Select Page

Krismis van Map Jacobs – Adam Small

R48.00

Sold by: Boekhoer

Eerste uitgawe, Tafelberg, 1983, Hardeband – Drama – 56pp.

Na sewe jaar word ‘n gevreesde bendeleier ‘Map’ Jacobs op parool vrygelaat en op almal se lippe ontstaan die vraag: het ‘Map’ verander, of is hy steeds die ou ‘Map’?
Die drama speel af na die gedwonge verskuiwings vanuit die Kaap na die Vlaktes en belig ook die invloed wat sosiale en maatskaplike euwels op die gemeenskap het. Dit gee ons ‘n blik op die leefwyse van die ontworteldes, hul lief en leed en sommige se desperate hunkering na ‘n beter bestaan.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624022420

In stock

Category: