-
Rose vir Sonja – Vicki Grove
R25.00 Add to basket -
Paris Echo – Sebastian Faulks
R35.00 Add to basket -
Marike Se Laaste Dans — Deborah Steinmair
R38.00 Add to basket -
On the rocks at Mdumbi — Madeleine Muller
R29.00 Add to basket -
Spekskiet — Dineke Volschenk [Samesteller]
R38.00 Add to basket -
Wenplan vir die lewe – Jannie Putter
R29.00 Add to basket
Kristalvlakte – Amy Jephta
R45.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 2016, Sagteband – Drama – 88pp.
Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie ‘n lewe aanmekaar. Die gemeenskap bloei op die snypunt van politieke ordes, bendebase en godsdiensleiers. Soms is daar eilandjies vrede, soos in enige goeie oorlog. Maar oorlog is soos liefde: dit sal ‘n pad vind.
En solank die bloeddruk klop, sal Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die geskiedenis. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van ‘n gemeenskap, ‘n verhaal veel groter as dié van individuele karakters. Hierdie verwerking van Bertholt Brecht se Mutter Courage und ihre Kinder bied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek ‘n sosiale werklikheid oop tot op die been.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
In stock