-
Water op Mispah– Dot Serfontein
R35.00 Add to basket -
The Comedy of Neil Simon
R38.00 Add to basket -
A Father is Born – Tumiso Mashaba
R79.00 Add to basket -
Oos Wes Tuis Bes: Distrik Ses — Adam Small, Chris Jansen
R90.00 Add to basket -
Batik: Handleiding vir Landsdiens-klubs – Anne-marie Myburgh
R25.00 Add to basket
Kroniek van ‘n Koerantman: ‘n persoonlike perspektief op die jare na 80 – Hennie Van Deventer
R25.00
Sold by: BoekhoerToestand: Aanvaarbaar.
Eerste uitgawe, Tarlehoet BK, 1998 , Sagteband – Memoires – 196pp. Skutblad netjies verwyder.
Met Kroniek van ’n koerantman: ’n persoonlike perspektief op die jare na 80, wyk Hennie van Deventer ‘n bietjie af van sy vorige drie boeke. Hierin trek hy die skerms oop op sy twaalf jaar as redakteur van Volksblad en daarna sy ses jaar as hoof van Naspers se koerante en gee hy jou ’n blik op wat hy “die Afrikaner-binnekamer” noem…
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780620233330
In stock