Select Page

Kruis of munt – Elisabeth Eybers

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, Human & Rousseau, 1975 – Digbundel – 35pp. “Sticker”-skade.

“Kruis of munt fokus veral op die ouderdom, vreemdelingskap en die digkuns in ’n bundel met ’n droewige ondertoon. Die bitterheid (veral van ’n mislukte verhouding) staan hier teenoor berusting, liefde teenoor haat en vreemdheid teenoor tuiste.

Hierdie bundel verower in 1973 die C.N.A.-prys en in 1975 word dit bekroon met die Nederlandse Herman Gorter-prys.” – WIKI

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0798102918

In stock

Category: