-
The Girl Who Rode the Wind – Stacy Gregg, Harper Collins, 2015
R60.00 Add to basket -
Wuthering Heights – Emily Brontë
R35.00 Add to basket -
Tuna – Marie Jooste, 2004 – Afrikaans
R40.00 Add to basket -
Pansegrouw’s Crossword Dictionary (2001 Edition) – Louisa Pansegrouw
R65.00 Add to basket -
‘n Lieflike offer aan God: 350 gebede vir verskillende geleenthede – Solly Ozrovech, 2005 – Afrikaans
R75.00 Add to basket -
The Amityville Horror: The untold stories – John G Jones
R50.00 Add to basket
Kry daai lyf – Linda Kriel
R45.00
Sold by: Bee's BooksKRY DAAI LYF selfs al háát jy dieet en oefen… al wil jy weghardloop as iemand net die woord “gewig” noem … al dink jy niks kan jou meer maer maak nie. LINDA KRIEL bied jou alles op ‘n skinkbord vir ‘n gesonder, skraler jy. Sy gee die nuutste riglyne om jou leefstyl vir eens en vir altyd te verbeter. Jy kry nie net een eetplan wat werk nie, maar twee: die Lae-Gl-eetplan en die Banting-eetplan, wat gebaseer is op nuwe navorsing. Kies die eetplan wat by jóú gesondheidsprofiel en behoeftes pas. Die skrywer word jou persoonlike oefeninstrukteur met foto’s wat presies wys wat jy moet doen. Haar oefenprogramme sal jou help om sentimeters te verloor, jou lyf ferm te maak en vet te verbrand. HIERDIE BOEK SAL JOU HELP OM … gewig te verloor en fiks te word al die bulte waaroor jy skaam is, weg te oefen jou unieke liggaamsvorm mooier te maak jou vetpersentasie te bepaal jou spier- en vetsamestelling te verbeter jou metabolisme te verhoog vir die res van jou lewe gesond te leef. As jy eers die voordele van aktief wees en reg eet ervaar, sal jy daarmee volhou. Dan is die lyf wat jy begeer jounenie net vir ‘n maand of ‘n jaar nie, maar vir ‘n leeftyd! LINDA KRIEL is die aanbieder van die TV-program Kry Daai Lyf op kykNET. Sy skryf tans ‘n fiksheidsrubriek in FINESSE-tydskrif en is medeskrywer van 30 Dae tot ‘n Nuwe Jy. Sy bedryf sedert 1992 ‘n fiksheidskliniek wat in gewigsverlies spesialiseer
Book Condition:
In stock