Additional information
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 21 × 14 × 2 cm |
R20.00
Sold by: Best BooksHierdie handboek vir die onderrig van Kunsgeskiedenis aan die hoërskool wat skaars n jaar gelede verskyn het en waarvan die verkoop reeds in vier svfers loop, is n allesins welkome bydrae tot die onderwysliteratuur van die Afrikaner. Die gretige ontvangs daarvan lewer bewys van die behoefte waarin dit vervul. In hierdie opsig is sukses vir die ondernemende uitgewers reeds beklink, ten
spyte van onbekookte kritiek daarteen wat alte vroeg en onbesonne aan die Afrikaanse leserskring opgedis is.
Sedert Kuns as vak op die Afrikaans-medium hoërskool ingevoer is sowat 35 jaar gelede, is op hierdie gebied moeilike pioniers-werk. Mev. Hattingh is een van die klein handtjievol pioniers wat uit die harde skool van persoonlike ervaring geleer het en dit vir lange jare as Kunsleerkrag aan Afrikaanse hoërskole om iets te bring op n gebied van die Afrikaanse kultuurlewe waar drie dekades terug nagenoeg niks bestaan het nie.
Hierdie eerste handboek van sy soort in Afrikaans geskryf vir die hoërskool, moet beoordeel word in die lig wat dit presies
bedoel om te wees. Die realistiese vraag as uitgangspunt hier is: Wat is die minimum-kennis in Kunsgeskiedenis wat met reg van die
Suid-Afrikaanse leerling teen die einde van sy hoërskool-loopbaan verwag behoort te word? Die antwoord hierop vind ons in hierdie handleiding. Dit bevat tewens ook die rninimum wat tereg van enige beskaafde en gebalanseerdc kultuurmens ten opsigte van
Book Condition:
Weight | 1 kg |
---|---|
Dimensions | 21 × 14 × 2 cm |