-
Man and Superman- George Bernard Shaw
R29.00 Add to basket -
Hoosier Crossroads – Jennifer Johnson
R35.00 Add to basket -
Divas – Winthrope Sargeant
R55.00 Add to basket -
Die Versiersel op die koek – Shalini Latour
R48.00 Add to basket -
50/50: Agter Die Stories – Marika Williams
R45.00 Add to basket -
Feesmaal – EA Swanepoel
R38.00 Add to basket
Kwansuis – Piet van Rooyen
R58.00
Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2008, Sagteband – Digbundel – 75 pp.
’n Digbundel ryk aan metafore en speelse elemente. Die titel Kwansuis beteken “kamma”, “kastig” of “oënskynlik” en dui reeds op die spel met woorde wat wag. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste kenmerk van die gedigte. Temas sluit in die (naderende) dood, bedreiginge, verhoudings, die sprokiesagtige, die mitologiese en die filosofiese.
Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.
“Piet van Rooyen se jongste digbundel Kwansuis bevat aangrypende mooi verse.” – Joan Hambidge, LitNet (2008)
In stock